fbpx
-31%
, , , , ,

Helena Hugo Tweede Keur

van NB-Uitgewers
Beskikbaarheid:

In voorraad

In Liefde met gevoel wonder Magriet hoe sy van Walter ontslae kan raak. Boonop moet sy weens ’n besering fisioterapie kry. Haar terapeut, Pierre, is die mooiste man wat sy nog ooit gesien het. In Veldpad van verlange moet Paulie vir drie weke veldwerk doen op ’n plaas in die Vrystaat. Sy het egter ernstige bedenkinge oor haar spanlede. Soos sy verwag het, is daar van die eerste dag af haakplekke.

R162.00 R235.00

SKU: 9780624087991 Kategorieë: , , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Helena Hugo Tweede Keur”

Daar is nog geen resensies nie.

NB-Uitgewers

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!