fbpx
-10%
, , , ,

Helene de Kock Keur 4

van NB-Uitgewers
Beskikbaarheid:

In voorraad


’n Drietal romantiese Riemland-verhale. Digby Grootgewaag vertel die verhaal van drie susters se liefdes en hul leed. In Kronkelpad na Vergenoeg besef Tessa,’n internasionale konsertpianis, dat die lewe nie net uit hoogtepunte bestaan nie. In Sonder Winter word dr Karen Marais ’n tweede kans gebied op die liefde wat sy voorheen verloor het.

R230.00 R255.00

In voorraad

Digby Grootgewaag vertel die verhaal van drie susters se liefdes en leed. ’n Verhaal van diep, intense liefde; van offervaardigheid en ootmoed.  In Kronkelpad na Vergenoeg kom besoek Tessa, ‘n internasionale konsertpianis, haar mense in die Oos-Vrystaat. Sy vind uit dat die lewe nie net uit hoogtepunte bestaan nie. In Sonder Winter is dr Karen Marais ‘n vrou wat liefde geken en weer verloor het. En dan kry sy die kans om daardie liefde terug te wen.

SKU: 9780798177580 Kategorieë: , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Helene de Kock Keur 4”

Daar is nog geen resensies nie.

NB-Uitgewers

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!