fbpx
-20%
, , , , , , , , , , , , , , ,

Hoe om die regte besluit te neem (ePub)

van Carpe Diem Media

In Hoe om die regte besluit te neem, geskryf deur onder meer Isak Burger, Liesel Krause-Wiid, Hennie Stander, Maretha Maartens, Kobus Neethling, Nina Smit, Eugene Kemp en Gretha Wiid, gee kenners riglyne oor 80 keuses wat gelowiges maak. In hierdie boek sê God vir jou dat elke besluit wat jy neem, jou nader aan Sy plan vir jou lewe kan bring.

R64.00 R80.00

’n Mens neem elke dag besluite. Vir gelowiges is dit belangrik om die regte besluit binne die wil van God te neem – om seker te wees dat wat ons besluit Sy goedkeuring dra. Hierin help die Bybel ons met riglyne, en ook kenners en deskundiges wat oor hulle Woordgebaseerde lewenswysheid en praktiese ervarings skryf.

In Hoe om die regte besluit te neem gee kenners van die Bybel én die lewe riglyne oor 80 keuses wat gelowiges maak. Soos hoe om die regte besluit te neem …

  • om in die hemel te kom
  • om jou beroep met jou gesin te balanseer
  • om meer van jouself te hou
  • om seks met jou huweliksmaat opwindend te hou
  • om met krag te bid sodat die wêreld verander
  • om jou persoonlike finansies effektief te bestuur.

In Hoe om die regte besluit te neem, geskryf deur onder meer Isak Burger, Liesel Krause-Wiid, Hennie Stander, Maretha Maartens, Kobus Neethling, Nina Smit, Eugene Kemp en Gretha Wiid, sê God vir jou dat elke besluit wat jy neem, jou nader aan Sy plan vir jou lewe kan bring.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Hoe om die regte besluit te neem (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika