Huis aflewering - Voelgoedboeke
, , , ,

Huis aflewering

van Finesse Tydskrif

Inperking of nie inperking nie, die veiligste plek om te wees, is by die huis. Wil jy die volgende uitgawe van Finesse Voelgoed Tydskrif kry sonder om winkel toe te gaan?

R44.90

As jy die produk koop kan jy 22 Bonuspunte verdien.

Inperking of nie inperking nie, die veiligste plek om te wees, is by die huis. Wil jy die volgende uitgawe van Finesse Voelgoed Tydskrif kry sonder om winkel toe te gaan?

Die Oktober/November uitgawe kan nou GRATIS by jou deur afgelewer word teen die normale prys van R44,90. Onthedot se huisaflewering dek die groot stede en die meeste van die landelike gebiede.

Jy hoef ook nie in te teken vir ’n hele jaar se uitgawes nie, jy kan slegs een uitgawe op ’n slag koop as jy wil! Bestel aanlyn vóór Maandag 28 September en jou tydskrif word teen 12 Oktober afgelewer, een week voor dit op die winkelrakke verskyn.

Wil jy graag iemand anders bederf? Skryf ’n spesiale boodskap vir die persoon wanneer jy by die betaalpunt kom, ons e-pos dit namens jou as ’n heerlike verrassing!

SKU: Finesse-hand-aflewering Kategorieë: , , , ,

Finesse Tydskrif

error: Inhoud Is Beskerm!!