fbpx
, , , , ,

John C Maxwell Dagbeplanner 2020 Met Ritssluiter Tan

van Struik Christian Media
Beskikbaarheid:

In voorraad


Die John C. Maxwell Dagbeplanner is Suid-Afrika se gewildste sakedagboek. Die 2020-reeks spog weer eens met die gewilde ritssluiter-uitgawe in luukse leer. Dit kombineer stylvolle dog funksionele uitleg en elegante ontwerp met inspirerende inhoud.

R249.99

In voorraad

Die John C. Maxwell Dagbeplanner is Suid-Afrika se gewildste sakedagboek. Die 2020-reeks spog weer eens met die gewilde ritssluiter-uitgawe in luukse leer. Dit kombineer stylvolle dog funksionele uitleg en elegante ontwerp met inspirerende inhoud uit Maxwell se topverkoperboek, Beproefde beginsels vir leiers.
Kenmerke sluit in:
• Inspirerende aanhalings vir elke dag • Motiverende maandelikse oordenkings • Openbare vakansiedae, skoolkwartale en kontakbesonderhede vir universiteite • ’n Bladsy per dag (07:00 tot 19:00 en plek vir ná werktyd) • ’n Jaarbeplanner, elke maand en week in oënskou en kalenders • Plek vir finansiële aanwysers
• Logboek om brandstof en afstand op te teken • Ritssluiter.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “John C Maxwell Dagbeplanner 2020 Met Ritssluiter Tan”

Daar is nog geen resensies nie.

Struik Christian Media