Jy sê … God sê (ePub) - Voelgoedboeke
-20%
, , , ,

Jy sê … God sê (ePub)

by Carpe Diem Media Digitaal
Availability:

In stock


In Jy sê … God sê … gee Andries Enslin jou ’n helder antwoord en oplossing van God vir elke probleem – groot én klein – in jou lewe. Hy stel jou fokus in sodat jy duidelik kan sien, weet en glo: My Vader het my bo alles lief. Hy verander elke vraagteken in ’n uitroep, elke minus in ’n plus, elke ‘Nee, ek kan nie …’ in ’n ‘Ja, jy kan – want Ek kan, wil en sal’.

Lees met ons Verrso digital reader app.

R79.00 R99.00

In stock

God het ’n positiewe antwoord vir elke vraag, krisis of knelpunt in jou hart.

By Hom is alles moontlik. Al wat jy nodig het, is geloof.

Wat God sê, doen Hy. Hy kom altyd sy beloftes na.

Jy dink klein: Hy gee my (hopelik) nie meer as wat ek kan hanteer nie.

Hy dink groot: Ek gee jou niks wat EK nie kan hanteer nie – en dit is alles.

In Jy sê … God sê … gee Andries Enslin jou ’n helder antwoord en oplossing van God vir elke probleem – groot én klein – in jou lewe. Hy stel jou fokus in sodat jy duidelik kan sien, weet en glo: My Vader het my bo alles lief.

Hy verander elke vraagteken in ’n uitroep, elke minus in ’n plus, elke ‘Nee, ek kan nie …’ in ’n ‘Ja, jy kan – want Ek kan, wil en sal’.

God is daar vir jou – elke tree van elke dag. Gryp daardie belofte aan, leef daaruit, en raak bevry van al jou negatiewe bagasie. Moenie jou pad alleen probeer stap nie.

SKU: 9781432203641 Categories: , , , ,

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “Jy sê … God sê (ePub)”

There are no reviews yet.

Carpe Diem Media Digitaal