Kaptein! (ePub) - Voelgoedboeke
-59%
, , , ,

Kaptein! (ePub)

van Carpe Diem Media Digitaal
Beskikbaarheid:

In voorraad


‘n Verhaal van uithou en aanhou wanneer dinge moeilik raak

Soms stamp die lewe jou om. Egskeiding, dood, seerkry. Is jou lewe ‘n waste? Nie wanneer jy iets het om aan vas te hou nie: verliefdheid vol beloftes, kuiers op jou favourite wildsplaas … Dan begin daar weer hoop in jou leef.

Lees met ons Verrso digital reader app.

R26.00 R64.00

In voorraad

Hier kom dit weer.Die gloede en die steekpyne in my kop.

Dit gebeur elke keer wanneer ek aan hulle dink.

Ma sê dis my lyf se manier om van negatiewe vibes ontslae te raak …

Soms stamp die lewe jou. Hard.

Egskeiding en die adventure van in twee huise te bly.

En die stampe hou nie op nie.

Iemand word uit jou lewe geruk. Irreplacable, maar nou weg.

Net ’n leegte.

What a waste! Regtig?

Nie wanneer jy iets het om aan vas te hou nie: verliefdheid vol beloftes, kuiers op jou favourite wildsplaas …

Dan begin daar weer hoop in jou leef.

En hoop wat leef laat jou vergeef … Dis wat Morné kon leer: “Jammer” kom moeilik, en om te vergeef?

Hoe kom die puzzle-stukkies weer saam vir ’n nuwe prent?

SKU: 9781432203665 Kategorieë: , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Kaptein! (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media Digitaal

error: Inhoud Is Beskerm!!