Kinderdissipline - Voelgoedboeke
-10%
, , , ,

Kinderdissipline

van Gretha Wiid
Beskikbaarheid:

In voorraad


Praktiese dissipline vir ouers met kleuters. Tantrums, manipulasie, aandagsoekery, ‘n gekerm en ‘n gehuil, en kleuters wat nie hoor as jy praat nie. Jy kan leer om dit te hanteer sonder mishandeling en ‘n geskree.

R126.00 R140.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 63 Bonuspunte verdien.

Disk 1

Begin by die begin
Dissipline is soos spansport Emosionele dissipline Orde in die huis. Man/vrou en dán kinders Manipulasie Aandag te min en te veel
Slaggate in dissipline Ouers wat maklik skuldig voel Ouers wat hulle kinders maklik jammer kry Wanneer ouers alles oor-analiseer “Onskuldige” ouers Oor-dissiplineer jy jou kind? Volume bepaal nie jou gesag nie!
Basiese voorwaardes vir geslaagde dissipline Liefde, aandag en tyd Saamstem of saamstaan? Onvoorwaardelike aanvaarding
Die ONS-beginsel In ons huis deel ons. maak ons beurte.vergewe ons Jou kind ’n rankplant of ’n akkerboom

Disk 2:

Opdragte gee sodat jou kind luister “Children sense authority” Oogkontak Stemtoon Billike tyd
Selektiewe doofheid en blindheid Kinders wat neul en “nag” Slaaptyd kinders wat jou heeltyd terugroep Etenstyd as hulle nie jóú kos wil eet nie Die spesie wat “tantrum”
“Time-out” Watter kamer vir die “time-out”? Goue reels vir ’n gladde proses Verwyder jou kind se “audience”.
Pakslae Nie die begin en die einde van dissipline nie Wanneer is dit geldig? Prys jou kind in die openbaar/wys hom tereg in die geheim Kamma-kamma piets? Ouers wat altyd ekskuus vra vir die pakslae Eerste kontak na die tyd
’n Laaste sê Oor die aanbieder:

Wanneer ons die geleentheid het om ’n positiewe verskil te maak in die lewe van kinders en ouers word ons meedoeners in die verandering van die sameleweing.

Gretha glo dat ’n mens se opvoeding as kind, jou keuses as man of vrou en die mense wie jy kies as geselskap, jou dikwels negatief slyp en weerhou van jou Goddelike ontwerp. Wat haar egter opgewonde maak is volgehoue geleenthede tot verbetering, versterking en eindelik.

Gretha se bediening fokus daarop om kinders en ouers te begelei in hierdie lewensverandering. Ten einde dit te bereik, bied Gretha werkswinkels, seminare en kampe aan vir tienerdogters en seuns in die veld van seksualiteit en leierskap. Sy het ook verskillende ouerskap CD’s om ouers te begelei in die opvoedingstaak van seksualiteit, dissipline en positiewe ouerskap.

Gretha bied ook Huweliksverrykingskampe aan en tree op as motiverende spreker. Vanuit haar getuienis is dit duidelik dat God ons ervaringe gebruik en ten geode laat meewerk om met nuwe oë na ons verlede te kyk en met ’n verwagting vooruit te gaan.

SKU: KD-GW-01 Kategorieë: , , , ,

Gretha Wiid

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!