Kinderseksualiteit - Voelgoedboeke
-10%
, , , ,

Kinderseksualiteit

van Gretha Wiid
Beskikbaarheid:

In voorraad


Nuwe visie, nuwe hoop, nuwe lewe

Weerbaarheid vir kinders en hulle seksualiteit, met oulike idees hoe om jou kind se ongemaklikste vrae te beantwoord. Kleuters is baie meer blootgestel aan seksuele inligting en beelde as wat ons besef. Maak jou kind weerbaar sonder om jou kind oorryp te maak wat die seksuele betref. Leer ook hoe om die ongemaklikste vrae op die mees kreatiewe en gemaklike manier te hanteer.

R126.00 R140.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 63 Bonuspunte verdien.

Disk 1:1

Weerbaarheid of kwesbaar
Laat ontpop jou dogtertjie in ’n prinses
Manne met rugraat en ’n missie
Word ’n expert in kommunikasie met jou kleuter
Taai toffee-vrae met oulike antwoorde wat definitief sal help “Mamma, hoekom lyk boetie anders as ek?”

Kleuter met sanitêre doekie:

“Mamma, wat is dit?”
“Was ek ook in mamma se maag?”
“Hoe het ek daar binne gekom?”
“Hoe het Jesus my dan daarbinne gekry?”
“Hoe het ek uit jou lyf uitgekom?”
“Hoekom het die seuntjie by die skool nie ’n velletjie voor op sy penis nie?”

As my kleuter begin praat oor die girlfriends en boyfriends by die skool Wanneer my kleuter die woord kondoom hoor en vra wat dit is “Mamma, hoekom word mypenis partykeer sommer net styf?”

“Hoekom het ’n mamma haartjies op haar vagina?” As ek VIGS moet verduidelik voordat die skool dit doen
Disk 2: 1.

Wat as my kleuter nog nooit enige van hierdie vrae gevra het nie?
Die verband tussen toiletonderrig en jou kind se seksuele toekoms
Die hele kwessie van verskillende geslagte se saambad en naaktheid
Kleuters was hulleself betas en dalk masturbeer
Praktiese weerbaarmarking teen seksuele molestering
Wanneer kinders mekaar se broekies aftrek en seksuele speletjies met mekar speel

Ek groet! Oor die aanbieder:

Wanneer ons die geleentheid het om ’n positiewe verskil te maak in die lewe van kinders en ouers word ons meedoeners in die verandering van die sameleweing. Gretha glo dat ’n mens se opvoeding as kind, jou keuses as man of vrou en die mense wie jy kies as geselskap, jou dikwels negatief slyp en weerhou van jou Goddelike ontwerp. Wat haar egter opgewonde maak is volgehoue geleenthede tot verbetering, versterking en eindelik.

Gretha se bediening fokus daarop om kinders en ouers te begelei in hierdie lewensverandering. Ten einde dit te bereik, bied Gretha werkswinkels, seminare en kampe aan vir tienerdogters en seuns in die veld van seksualiteit en leierskap.

Sy het ook verskillende ouerskap CD’s om ouers te begelei in die opvoedingstaak van seksualiteit, dissipline en positiewe ouerskap. Gretha bied ook Huweliksverrykingskampe aan en tree op as motiverende spreker. Vanuit haar getuienis is dit duidelik dat God ons ervaringe gebruik en ten geode laat meewerk om met nuwe oë na ons verlede te kyk en met ’n verwagting vooruit te gaan.

SKU: KS-GW-01 Kategorieë: , , , ,

Gretha Wiid

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!