Kruispad Vir Kara (Sagteband) - Voelgoedboeke
-10%
, , , , ,

Kruispad Vir Kara (Sagteband)

van Cum Books
Beskikbaarheid:

In voorraad


Wat – of wie – gaan die pragtige Kara Geertse help staande bly wanneer haar lewe van koers af gedwing word?

R171.00 R190.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 85 Bonuspunte verdien.

Die pragtige Kara Geertse is Tukkies se joolprinses met die wêreld aan haar voete en die sterre van ’n blink toekoms in haar oë. Sy laat oral die koppe draai, veral dié van die sjarmante Jannes Conradie.
Die lewe is ’n lied … totdat Kara onverwags voor ’n kruispad te staan kom wat haar lewe heeltemal van koers af dwing. Wat – of wie – gaan haar veilig deur hierdie doolhof lei en haar help om die waarheid oor haarself en die lewe uit te pluis?
Kruispad vir Kara is ’n hartroerende, opwindende liefdesverhaal uit die pen van die immergewilde en ervare skrywer Helene de Kock. Dit sal jou weer hoop vir die lewe en vir die liefde gee.

SKU: 9781431620135 Kategorieë: , , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Kruispad Vir Kara (Sagteband)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-2 weke van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!