fbpx
, , , , , ,

Kry styl – Jesus s’n!

van Lux Verbi
Beskikbaarheid:

In voorraad


Ons uitdaging vandag is om almal vir God te bereik. Maar ons kort ’n nuwe styl, Jesus s’n. Ons moet weet wat om te doen en ook wanneer om dit te doen: op ’n manier wat die wêreld rondom ons se verbeelding sal aangryp. Ons moet Jesus-lesers wees, mense wat vir Jesus reg aanvoel en verstaan. Dan kan ons stylvolle geloofdelers wees.

R171.00

In voorraad

Ons uitdaging vandag is om almal vir God te bereik. Maar ons moet vars en nuut dink oor die manier hoe dit gedoen word. Ons kort ’n nuwe styl, Jesus s’n. Ons moet weet wat om te doen en ook wanneer om dit te doen: op ’n manier wat die wêreld rondom ons se verbeelding sal aangryp. Ons moet Jesus-lesers wees, mense wat vir Jesus reg aanvoel en verstaan. Dan kan ons stylvolle geloofdelers wees.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Kry styl – Jesus s’n!”

Daar is nog geen resensies nie.

Lux Verbi

error: Inhoud Is Beskerm!!