fbpx
-20%
, , , , ,

Kweek kinders met karakter (ePub)

van Carpe Diem Media

Kinders se “handleiding” is in ’n groot mate in hulle unieke temperament opgeskryf. KWEEK KINDERS MET KARAKTER leer ouers hoe om elke kind s’n te volg – in ’n japtrap.

Lees met ons Verrso digital reader app.

R128.00 R160.00

HIER IS DIE HANDLEIDING – JOU RAAKVATGIDS VIR RAAKVATMA’S!

Kinders se “handleiding” is in ’n groot mate in hulle unieke temperament opgeskryf. KWEEK KINDERS MET KARAKTER leer ouers hoe om elke kind s’n te volg – in ’n japtrap.

Wil jy weet …

  • hoe om jou jong boompies so te buig dat hulle nie knak nie?
  • waarom ’n straf vir een kind werk maar nie vir die ander nie?
  • waarop om te fokus sodat jy die grootste impak kan maak?
  • hoe om jou kind se “boomtaal” te praat sodat julle mekaar verstaan?
  • hoe om jou kind se emosies, wangedrag en behoeftes te hanteer?

Dan is dié praktiese boek vir jou bedoel!

Hierdie boek is geskryf vir ouers in elke fase van ’n kind se lewe. Die goeie nuus is: Dis nooit te laat nie! Jy het nog altyd ’n tweede kans om met meer insig en moed jou “tuintjie” reg te ruk.

Dis moontlik om jou boompie reg te buig, mits jy die regte wegspringplek het. Jy en jou kinders en julle gesinsopset is uniek, daarom sal jy ’n unieke stel leidrade kry wat jy maklik kan volg.

Op ’n lekker, interessante manier sal jy uiteindelik by ’n unieke kweekplan vir elke kind eindig. Vergeet van perfekte kinders (of ouers). Geniet jou kinders en vier hulle andersheid. Ontdek hulle unieke gawes en belangstellings.

SKU: 9781432207366 Kategorieë: , , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Kweek kinders met karakter (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!