Laat U Naam geheilig word (ePub) - Voelgoedboeke
-10%
, , ,

Laat U Naam geheilig word (ePub)

van Lux Verbi

God se karakter is verskuil in sy Name en hierdie Name praat almal van dieselfde Wese. Elke Naam van God beskryf ‘n ander faset van die Wese wat ons aanbid. Hoe meer fasette ons ontdek, hoe beter kan ons Hom begin verstaan. Hierdie boek is vol fassinerende insigte en wys ook hoe ons God se Name kan gebruik in gebed.

R243.00 R270.00

As jy die produk koop kan jy 121 Bonuspunte verdien.

God se karakter is verskuil in sy Name en hierdie Name praat almal van dieselfde Wese. Elke Naam van God beskryf ‘n ander faset van die Wese wat ons aanbid. Hoe meer fasette ons ontdek, hoe beter kan ons Hom begin verstaan. Esté Geldenhuys, bekende radiopersoonlikheid en spreker, het breedvoerige navorsing gedoen oor God se Name. In hierdie boek belig sy die belangrikstes, van Elohim (Drie in een) tot El Roi (die Een wat sien). Sy verduidelik die Hebreeuse Naam en die betekenis daarvan, en kyk dan wat dit vir ons in ons alledaagse lewe beteken. Hierdie boek is vol fassinerende insigte en wys ook hoe ons God se Name kan gebruik in gebed.

SKU: 9780796321732 Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Laat U Naam geheilig word (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Lux Verbi

error: Inhoud Is Beskerm!!