fbpx
-10%
, , , , ,

Leef Jou Emmerskop-Lys Nou (Sagteband)

van Cum Books

Inspirasie om jou emmerskop-lys te verander in ’n leeflys wat die lewe vandag vier.

R145.00 R161.00

Soveel van ons leef met ’n emmerskop-lys; daardie dinge wat ons eendag gaan doen as ons afgetree het, as die kinders uit die huis is, as ons skip inkom. Dit kan iets groots wees soos ʼn toer deur Europa, of iets kleins soos om te leer kitaar speel.
Maar Henk Gous sê jou emmerskop-lys moenie ’n eendag-lys wees nie, dit moet eintlik ’n lééf-lys wees. Met Leef jou emmerskop-lys nóú wys hy lesers hoekom dit waardevol is om ’n leeflys nou neer te skryf – ’n lys met dit wat vir jou uniek is. Dan wys hy hoe om daardie ver en vae eendag-dinge stap vir stap te omskep in dinge wat ons nou reeds moet leef deur dit te ontwikkel, te oordink, te praat, te skryf, te sorteer, en uiteindelik te doen en te geniet. Dit is ’n inspirerende boek vir enige leser.
Want die grootste geskenk in die lewe is om elke dag voluit te léwe.

SKU: 9781431622573 Kategorieë: , , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Leef Jou Emmerskop-Lys Nou (Sagteband)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!