fbpx
-20%
, , ,

Leef, lag en lief #1 – Mini‒Tydskrif (PDF)

van Finesse Tydskrif

“Soos wat jy ouer word aanvaar jouself vir wie jy is – met foute en al.” –Barbra Streisand

R12.00 R15.00

Finesse se jongste inisiatief, ’n mini-tydskrif.

Stap 1

Druk die bladsye uit. Maak seker dat jy die bladsye in die regte volgorde behou, soos dit in die PDF is.

Stap 2

Draai die bladsye dwars en vou in die helfte, om ’n mini-tydskrif van ongeveer A5-grootte en 12 bladsye te vorm.

Vier die lewe met Leef, lag en lief se positiewe artikels en stories, én bederf ook jou ma, ’n vriendin of iemand spesiaal!

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Leef, lag en lief #1 – Mini‒Tydskrif (PDF)”

Daar is nog geen resensies nie.

Finesse Tydskrif

error: Inhoud Is Beskerm!!