Lief vir Liezl (ePub) - Voelgoedboeke
-20%
, , , , , , , ,

Lief vir Liezl (ePub)

van Carpe Diem Media Digitaal
Beskikbaarheid:

In voorraad


My storie van drank, dwelms en losbandigheid … tot bekering

Liezl Klemm se reis opsoek na liefde het as kind begin. Onskuldig en opreg. Maar iewers tussen die storm en drang van grootword, het sy goed verdwaal. In die donker wêreld van drank, dwelms en te veel mans, het sy haar kop hard gestamp. Soms twee, drie keer op dieselfde plek…

Tot daardie dag langs die snelweg, toe sy die “verkeerde” afdraaipad vat. Dit was haar kans om te ontsnap. Die vraag is net, sou sy dit vat?

Lees met ons Verrso digital reader app.

R70.00 R88.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 70 Bonuspunte verdien.

Liezl Klemm se dagboek het al haar geheime bewaar. Of so het sy gedink. Eers heelwat later in haar lewe het sy besef dat niks op aarde bedek is nie. En dis goed so. Dis beter as die Lig daarop skyn. Want dan kan jy die slaggate raaksien.

Haar reis opsoek na liefde het as kind begin. Onskuldig en opreg. Maar iewers tussen die storm en drang van grootword, het sy goed verdwaal. In die donker wêreld van drank, dwelms en te veel mans, het sy haar kop hard gestamp. Soms twee, drie keer op dieselfde plek…

Tot daardie dag langs die snelweg, toe sy die “verkeerde” afdraaipad vat. Dit was haar kans om te ontsnap. Die vraag is net, sou sy dit vat?

Op ʼn reguit, eerlike manier vertel Liezl Klemm hoe verkeerde keuses haar verniel het. Maar dat God se liefde genoeg was om haar weer heel te maak.

As jy Hom toelaat, herstel God jou waarde sodat jy meer werd word as wat jy tevore was.

Liezl

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Lief vir Liezl (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media Digitaal

error: Inhoud Is Beskerm!!