Liefde VS lus - Voelgoedboeke
-10%
, , , ,

Liefde VS lus

van Gretha Wiid
Beskikbaarheid:

In voorraad


jou antwoorde oop die reguitste manier ooit!

Natuurlik weet kinders van die Here dat hulle getroud moet wees voordat hulle seks mag hê. Maar jongmense wonder dikwels wat God se rede is? En wat gemaak as jy regtig ware liefde gevind het?

R135.00 R150.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 67 Bonuspunte verdien.

Natuurlik weet kinders van die Here dat hulle getroud moet wees voordat hulle seks mag hê. Maar jongmense wonder dikwels wat God se rede is?

En wat gemaak as jy regtig ware liefde gevind het? Tel dieselfde dinge dan ook? Wat van vry? Hoe ver is té ver? So baie vrae, so min antwoorde!

Met hierdie DVD gaan jy antwoorde kry op die reguitste manier ooit!

Gretha praat ‘n taal wat jongmense verstaan. Sy deel haar en haar man se getuienis rondom seksuele dinge op só ‘n manier , dat die jongklomp nie net daarmee identifiseer nie, maar dat hulle lewensuitkyk verander.

Die DVD is nie net lekker reguit nie, maar word gekenmerk deur Gretha se flymskerp humor. Brace yourselves – seks is nie vir sissies nie!

SKU: 978-0-62044-411-8 Kategorieë: , , , ,

Gretha Wiid

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!