fbpx
-20%
, , , , , , , , , , , , ,

Maak dit gebeur. Maak dat dit saak maak. (ePub)

van Carpe Diem Media

Hier’s hoe! ’n Besluiteboek

41 sprekers, lewensafrigters en mentors help jou om ’n doelgerigte visie vir jou lewe en besigheid te ontgin en om dit wat regtig saak maak, te laat gebeur.

R79.00 R99.00

41 sprekers, lewensafrigters en mentors help jou om ’n doelgerigte visie vir jou lewe en besigheid te ontgin en om dit wat regtig saak maak, te laat gebeur.

MAAK DIT GEBEUR. MAAK DAT DIT SAAK MAAK. is nie vir sissies of vir iemand wat ’n kitsoplossing soek nie. Dit is vir almal wat regtig wil verander, groei en hulle volle potensiaal wil uitleef.

Of jy ’n ma, beroepspersoon of ’n kreatiewe siel vol idees is, moenie toelaat dat vrees jou lewe dikteer en keer dat jy doelgerig leef en werk nie. Gustav Gous, Lynette Beer, Wouter Snyman en ander kundiges wys jou hóé.

Leer om NEE te sê vir dit wat jou terughou.
Sê JA vir alles wat jou sal neem na waar jy graag wil wees.
Neem risiko’s, neem aksie, en MAAK DIT GEBEUR.
Laat dinge gebeur – die regte dinge – wat SAAK MAAK.

MAAK DIT GEBEUR. MAAK DAT DIT SAAK MAAK. is ook ’n doelwitbeplanner, om 41 besluite te neem om jou op die wenpad te kry!

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Maak dit gebeur. Maak dat dit saak maak. (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!