Maak jou kind skermslim (Selfoonboek) - Voelgoedboeke
-33%
, , , , ,

Maak jou kind skermslim (Selfoonboek)

Beskikbaarheid:

In voorraad


Hoe om digitale en sosiale media veilig te gebruik

21 Kritiese dinge wat elke ouer moet weet om kinders te leer hoe om veilig te bly in ’n digitale wêreld.

R30.00 R45.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 30 Bonuspunte verdien.

Tegnologie hou groot voordele vir kinders van alle ouderdomme in – mits ouers hulle help om dit te bestuur. Ouers behoort mentors te wees, en nie bloot te monitor waarmee hulle kinders besig is nie.

MAAK JOU KIND SKERMSLIM is propvol praktiese wenke, gebaseer op akademiese navorsing en eerstehandse ervaring. Dis presies waarvoor ouers gewag het – hoe om jou kind te leer om digitale en sosiale media veilig te gebruik!

TEMAS WAT AANGERAAK WORD, SLUIT IN…
■ Die ontwikkeling van sosiaal-emosionele vaardighede
■ Om balans te kry tussen die virtuele en regte wêreld
■ Die bou van veilige en gesonde verhoudings
■ Om kuberboelies en aanlyn seksjagters te vermy
■ Hoe om persoonlike inligting te beskerm
■ Herken en vermy fopnuus en verdagte inhoud

SKU: 9781432209148S1-1 Kategorieë: , , , , ,
error: Inhoud Is Beskerm!!