Mal oor jou man (ePub) - Voelgoedboeke
-20%
, , , , , ,

Mal oor jou man (ePub)

van Carpe Diem Media Digitaal
Beskikbaarheid:

In voorraad


Die geheim om hom beter te verstaan

Aan die begin was sy andersheid vir jou oulik, nou irriteer sy gewoontetjies jou. Maar dis dalk die bril waardeur jy kyk wat maak dat jy sukkel om hom te aanvaar. Mal oor jou man sal jou wys hoe julle lewe saam baie beter kan wees – júis omdat julle verskil. Hierna sal jy sommer weer van voor af op jou man verlief wees!

Lees met ons Verrso digital reader app.

R64.00 R80.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 64 Bonuspunte verdien.

  • “Ek sal mans nooit verstaan nie.”
  • “As hy net kon verander!”
  • “Mans het net een ding op hulle brein – seks!”
  • “Hy leef net vir sy werk.”
  • “Dis omdat hy so anders is dat ons so vassit.”

As jy ook jou man beter wil verstaan, móét jy hierdie boek lees!

Aan die begin was sy andersheid vir jou oulik, nou irriteer sy gewoontetjies jou.

Maar dis dalk die bril waardeur jy kyk wat maak dat jy sukkel om hom te aanvaar.

Jy moet egter self eers verander voor jy anders na jou maat kan kyk.

Dan sal jy sy uniekheid makliker raaksien en sal hy jou knieë weer lam maak.

Mal oor jou man sal jou wys hoe julle lewe saam baie beter kan wees – júis omdat julle verskil.

Hierna sal jy sommer weer van voor af op jou man verlief wees!

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Mal oor jou man (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media Digitaal

error: Inhoud Is Beskerm!!