fbpx
-10%
, , , ,

Met Liefde wat saamgaan en ander stories

van Lux Verbi
Beskikbaarheid:

In voorraad


In Met liefde wat saamgaan werk Annalise Wiid twee van haar groot liefdes aanmekaar. Oorkoepelend is daar die Bybelse verhale van Hanna, Eli en Samuel en hoe God daarmee verweef is. Onderliggend hieraan is hartroerende, soms komiese stories oor alledaagse dinge en gewone mense waarin ons tog iets van God te siene kry.

R189.00 R210.00

In voorraad

Hoe lief kan ’n mens hê?

So lief om te laat gaan, soos Hanna met Samuel gemaak het?

So lief om selfs ten koste van ander foute oor te sien, soos Eli met sy seuns gemaak het?

In Met liefde wat saamgaan werk Annalise Wiid twee van haar groot liefdes aanmekaar.

Oorkoepelend is daar die Bybelse verhale van Hanna, Eli en Samuel en hoe God daarmee verweef is.

Onderliggend hieraan is hartroerende, soms komiese stories oor alledaagse dinge en gewone mense waarin ons tog iets van God te siene kry.

SKU: 9780796320247 Kategorieë: , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Met Liefde wat saamgaan en ander stories”

Daar is nog geen resensies nie.

Lux Verbi

error: Inhoud Is Beskerm!!