Met 'N Lied In Die Hart (Hardeband) - Voelgoedboeke
-10%
, , , , , ,

Met ‘N Lied In Die Hart (Hardeband)

van Cum Books
Beskikbaarheid:

In voorraad


366 verrykende oordenkings wat jou inspireer om elke dag met ’n lied in die hart vir God te leef.

R225.00 R250.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 112 Bonuspunte verdien.

Vroue is unieke skepsels. Die meeste vroue is so besig met werk en hulle gesin, en dan moet hulle boonop ook versorger, vertrooster, bemoediger, skeidsregter, rasieleier en vertroueling wees. Dit is dus maklik om moeg en uitgeput te word en jou lewensvreugde te verloor.
In Met ’n lied in die hart wys Marietjie Joubert jou op die één ding wat jy elke dag broodnodig het om ware vrede en lewensvreugde te ervaar: Tyd by Jesus se voete. As jy by sy voete sit, sal Hy jou siel verkwik en jou las verlig; Hy sal vir jou nuwe hoop en inspirasie gee. Jy sal nuwe energie kry om elke dag met ’n lied in jou hart sy hande en voete in die wêreld te wees, om sy omgee-hart uit te leef en ewige seëninge ontvang.
Die 366 verrykende oordenkings sal jou herinner aan die drie-enige God in wie jy jou elke dag kan verbly.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Met ‘N Lied In Die Hart (Hardeband)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-2 weke van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!