My familie, jou familie – gesonde grense in die huwelik - Voelgoedboeke
-10%
, , ,

My familie, jou familie – gesonde grense in die huwelik

van Gretha Wiid
Beskikbaarheid:

In voorraad


Daar is sekerlik genoeg grappies oor skoonma’s om te dien as bewys dat familie ‘n redelike klomp probleme in die huwelik kan veroorsaak. Die wete dat bloed dikker is as water maak dit ook nie beter nie.

R135.00 R150.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 67 Bonuspunte verdien.

Daar is sekerlik genoeg grappies oor skoonma’s om te dien as bewys dat familie ‘n redelike klomp probleme in die huwelik kan veroorsaak. Die wete dat bloed dikker is as water maak dit ook nie beter nie.

As ons maar net kan besef dat God se Woord baie duidelik is oor hierdie onderwerp, en ons daarvolgens kan leef in ons verhoudinge, sal die helfte van die probleme alreeds uitgesorteer wees.

In hierdie dvd gesels Gretha oor al die klein familie-jakkalsies wat die huwelikswingerd kan vernietig, en gee sy praktiese raad oor gesonde grense in die huwelik.

Gretha Wiid

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!