Klein dogtertjies hou van prinsesse met hulle tiaras, aandrokke en alles wat blink is. Hierdie pragtige prentjie-storieboek leer dogtertjies hoe om soos ’n ware prinses en dogter van die Koning op te tree.
In My prinses leer om te deel hou Grace en Hope daarvan om mooi klere aan te trek en te speel, maar wat gebeur wanneer al twee die pragtige pienk rok wil aantrek? Hulle leer ’n kosbare les – by die Bybelse storie van ’n klein seuntjie.
Die storie begin met ’n rympie oor prinses-wees en sal ure se leesgenot vir klein prinsessies wees.
Christelik, Evangelisasie, Gedrukte Boeke, Voelgoedboeke
My Prinses Leer Om Te Deel (Hardeband)
van Cum Books’n Prentjie-storieboek wat klein dogtertjies ’n Bybelse leer oor hoe om te deel.
R63.00 R70.00
Gebaseer op 0 resensies
0.0 algeheel
0
0
0
0
0
Wees die eerste om 'n resensie te los vir “My Prinses Leer Om Te Deel (Hardeband)” Kanselleer antwoord
Jy moet in geteken wees om 'n resensie te los.
Verwerking tydperk
Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika
Daar is nog geen resensies nie.