-10%
, , ,

‘n Brief vir Reina (ePub)

van Lux Verbi

Wanneer Reina Sauer se ouma sterf, erf sy haar huis op McGregor. ‘n Ontwikkelaar, die ontnugterde en siniese Derek Retief, wil die huis deel van ‘n sekuriteitskompleks maak. Al wat Derek kort is Reina se handtekening. Maar dinge is nie so eenvoudig nie. Wat maak Reina met haar ouma se vriende wat afhanklik was van haar ouma? En wanneer Reina die huis opruim, kom sy op ‘n boks vol briewe in die solder af. Terwyl sy deur haar ouma se lewe blaai, ontdek Reina weer haar behoefte aan die Here.

Lees met ons Verrso digital reader app.

R162.00 R180.00

Wanneer Reina Sauer se ouma sterf, hoor sy dat sy haar huis op McGregor erf. Maar ‘n ontwikkelaar, die ontnugterde en siniese Derek Retief, wil graag die huis deel van ‘n sekuriteitskompleks maak. Al wat Derek kort is Reina se handtekening. Maar dinge is nie heeltemal so eenvoudig nie. Wat op aarde maak Reina met haar ouma se vriende wat afhanklik was van haar ouma? En wanneer Reina die huis begin opruim, kom sy op ‘n boks vol briewe in die solder af. Met verstomming lees sy hoe haar ouma dit reggekry het om ‘n onmoontlike besluit te neem wat uiteindelik haar kleindogter se lewe moontlik gemaak het. Iewers langs die pad het sy wat Reina is ophou bid, ophou glo, maar terwyl sy deur haar ouma se lewe blaai, ontdek sy weer haar behoefte aan die Here.

SKU: 9780796321015 Kategorieë: , , ,

Lux Verbi