-10%
, , , ,

‘n Brief vir Reina

van Lux Verbi
Beskikbaarheid:

In voorraad


R171.00 R190.00

In voorraad

Wanneer Reina ná haar ouma se af sterwe die huis begin opruim, kom sy on verwags op ’n boks briewe af.

Hoe verder Reina lees, hoe meer ver stom is sy. Haar ouma se onmoontlike keuse plaas Reina se be staan in ’n heel nuwe lig. Die ontnugterde en siniese Derek wil Reina se huis deel van ’n sekuriteitskompleks maak.

Al wat in sy pad staan is Reina se handtekening. Dinge is egter nie so eenvoudig vir Reina nie. Wat maak sy met haar ouma se vriende? En wat maak sy met haar swanger winkelassistent?

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “‘n Brief vir Reina”

Daar is nog geen resensies nie.

Lux Verbi