‘n Galery van katte - Voelgoedboeke
-10%
, , , , ,

‘n Galery van katte

van Lapa

Terwyl Tom en sy ouma ’n kunsgalery besoek, dwaal hy af en bevind homself in ’n syvertrek waar hy ’n baie spesiale uitstalling raakloop … Hierdie boek is ’n aangrypende inleiding tot kuns wat deur kinders sowel as volwassenes geniet sal word.

R130.00 R145.00

As jy die produk koop kan jy 65 Bonuspunte verdien.

Die beste versameling kuns …
Terwyl Tom en sy ouma ’n kunsgalery besoek, dwaal hy af en bevind homself in ’n syvertrek waar hy ’n baie spesiale uitstalling raakloop …
Ruth Brown, bekende prenteboekskrywer
en -illustreerder van onder andere ’n Donker, donker storie, skep meesterstukke in hierdie briljante, speelse ontdekking van die kunsstyle van
bekende en geskiedkundige beeldende kunstenaars.
’n Aangrypende inleiding tot kuns wat deur kinders
sowel as volwassenes geniet sal word.

Lapa

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!