-10%
, , , ,

‘n Gelukkige kind

van Lux Verbi
Beskikbaarheid:

In voorraad

Bemagtig jou kind om positief te dink

Met vandag se kennis van neurowetenskap kan ons kinders grootmaak om gelukkige en positiewe mense te wees. Dr Pieter van Jaarsveld begelei jou deur goed begronde navorsing om jou kind se brein te verstaan en reg te bedraad met oefeninge en speletjies sodat jou kind ‘n gelukkige, gebalanseerde en florerende grootmens kan word.

R212.00 R235.00

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “‘n Gelukkige kind”

Daar is nog geen resensies nie.

Lux Verbi