Warning: Use of undefined constant INTL_IDNA_VARIANT_UTS46 - assumed 'INTL_IDNA_VARIANT_UTS46' (this will throw an Error in a future version of PHP) in /home/vgboeke/public_html/wp-content/plugins/activecampaign-for-woocommerce/ac_vendor/guzzlehttp/guzzle/src/Client.php on line 221

Warning: idn_to_ascii() expects parameter 3 to be int, string given in /home/vgboeke/public_html/wp-content/plugins/activecampaign-for-woocommerce/ac_vendor/guzzlehttp/guzzle/src/Client.php on line 221
‘n Jaar van Hoop (oudioboek) - Voelgoedboeke
, , , , ,

‘n Jaar van Hoop (oudioboek)

van Carpe Diem Media
Beskikbaarheid:

In voorraad


(Digitale formaat: MP3)

Kry nou die geleentheid om na meer as 100 dagstukke van Andries Enslin af te laai en te luister wanneer en waar dit jou pas.

R49.00

In voorraad

Hoop. Dit Is iets wat ons almal wil hê, veral in vandag se tyd. Andries Enslin se besielende dagstukke sal jou jaar en jou lewe vul met verwondering, krag, energie en liefde.

Maar soms is die lewe net ‘n gejaag, al hoop jy op ‘n bietjie rustigheid. Nou kry jy die kans om Andries Enslins se dagstukke af te laai en te luister in die oggend wanneer jy klaarmaak of selfs op pad werk toe.

Mag jy vandag sover kom om daardie dinge in jou lewe wat jou terughou, te ignoreer. Maak hierdie jaar jóú jaar … ’n jaar van ’n nuwe jy, gevul met hoop!

SKU: 9781432207830-o Kategorieë: , , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “‘n Jaar van Hoop (oudioboek)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika