Hoop. Dit Is iets wat ons almal wil hê, veral in vandag se tyd. Andries Enslin se besielende dagstukke sal jou jaar en jou lewe vul met verwondering, krag, energie en liefde.
Maar soms is die lewe net ‘n gejaag, al hoop jy op ‘n bietjie rustigheid. Nou kry jy die kans om Andries Enslins se dagstukke af te laai en te luister in die oggend wanneer jy klaarmaak of selfs op pad werk toe.
Mag jy vandag sover kom om daardie dinge in jou lewe wat jou terughou, te ignoreer. Maak hierdie jaar jóú jaar … ’n jaar van ’n nuwe jy, gevul met hoop!
Daar is nog geen resensies nie.