-10%
, , ,

‘n Lewe voor God (ePub)

van Lux Verbi

366 dagstukkies oor praktiese Christenwees”Vandag is die enigste tyd wat jy het om iets konstruktief gedoen te kry … en ook om vir die Here te leef.” ‘n Lewe voor God is 366 dagstukkies uit die pen van een van Suid-Afrika se geliefde skrywers en teoloë, Stephan Joubert. Met dié keur uit sy dagstukkies help Stephan ons om elke dag bewustelik en met oorgawe in die aangesig van God te leef.

Lees met ons Verrso digital reader app.

R207.00 R230.00

“Vandag is die enigste tyd wat jy het om iets konstruktief gedoen te kry … en ook om vir die Here te leef.” ‘n Lewe voor God is 366 dagstukkies uit die pen van een van Suid-Afrika se geliefde skrywers en teoloë, Stephan Joubert. Met dié keur uit sy dagstukkies help Stephan ons om elke dag bewustelik en met oorgawe in die aangesig van God te leef. Hy lei ons deur middel van temas soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade om elke dag in eerlikheid voor God ons lewe aan te pak.

SKU: 9780796321343 Kategorieë: , , ,

Lux Verbi