-33%
, , , , ,

‘n Lewe waaroor jy mal is (Selfoonboeke)

van Carpe Diem Media

Meer tyd. Meer geluk. Meer effektief. Meer doelgerig. Meer pret.

Hoeveel beplanning doen jy om gelukkig te wees? Die daaglikse ‘doenmynou, doenmygou’ dinge hou jou so besig, dat die res van jou lewe aan die kortste end trek. Dalk weet jy nie meer wie jy regtig is, waarvoor jy staan en wat jy wil bereik nie … Kry jouself is rat, vandag nog, met hierdie verkorte weergawe om gemaklik op jou slimfoon te lees!

R30.00 R45.00

HOU OP DROOM …
KRY DIE LEWE WAT JY WIL HÊ!

Hoeveel beplanning doen jy om gelukkig te wees?

Die daaglikse ‘doen-my-nou, doen-my-gou’ dinge hou jou so besig, dat die res van jou lewe aan die kortste end trek. Dalk weet jy nie meer wie jy regtig is, waarvoor jy staan en wat jy wil bereik nie …
’N LEWE WAAROOR JY MAL is sal jou begelei om antwoorde te vind op die regte vrae soos …

Is ek met elke aspek van my lewe in ’n goeie rigting op koers?
Hoe kan ek my tyd beter bestuur en meer produktief wees?
Hoe oorleef ek die krisisse wat oor my pad kom?
Wat gaan mense van my sê op my begrafnis?

Kry jouself in rat vandag nog!

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika