-10%
, , , ,

’n Liedjie vir Anine

van Lux Verbi
Beskikbaarheid:

In voorraad


Zander Breedt is ’n sanger. Roem het ’n wrang smaak – hy bid en lees Bybel, maar kry nie antwoorde nie. Anine, ’n joernalis en aangetroude familielid, maak sake nie makliker nie. Anine word bewus van Zander se frustrasies, maar sukkel net so met haar eie seer. Dan moet sy ’n artikel oor Zander skryf …

R171.00 R190.00

In voorraad

Zander Breedt is ’n Afrikaanse sanger. Roem het egter ’n wrang smaak – hy bid en lees Bybel, maar kry nie antwoorde nie. En sy nuwe aangetroude familielid, Anine, ’n joernalis, maak nie die lewe makliker nie. Anine word bewus van Zander se frustrasie en vrae, maar kan nie oor haar eie hartseer kom nie. Dan moet sy ’n artikel oor Zander skryf. Sy kan nie eens praat met hom sonder om haar woorde te verloor nie, wat nog te sê ’n onderhoud met hom voer.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “’n Liedjie vir Anine”

Daar is nog geen resensies nie.

Lux Verbi