fbpx
-20%
, , ,

‘n Man soos jy – Mini‒Tydskrif (PDF)

van Finesse Tydskrif

Ouderdom is soos alle ander dinge: Jy moet jonk begin om ’n sukses daarvan te maak. –Fred Astaire

R12.00 R15.00

Finesse se jongste inisiatief, ’n mini-tydskrif.

Stap 1

Druk die bladsye uit. Maak seker dat jy die bladsye in die regte volgorde behou, soos dit in die PDF is.

Stap 2

Draai die bladsye dwars en vou in die helfte, om ’n mini-tydskrif van ongeveer A5-grootte en 12 bladsye te vorm.

Vier die lewe met Leef, lag en lief se positiewe artikels en stories, én bederf ook jou ma, ’n vriendin of iemand spesiaal!

SKU: Mini2-1-1 Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “‘n Man soos jy – Mini‒Tydskrif (PDF)”

Daar is nog geen resensies nie.

Finesse Tydskrif

error: Inhoud Is Beskerm!!