Jy wonder elke oggend wat alles daardie dag vir jou voorlê. Jy bid gou en vra vir Sy leiding; maar in jou agterkop het jy klaar jou eie planne in plek en jou program is haarfyn uitgewerk. Dis tyd dat jy elke oggend daaraan herinner word dat jy die dag as geskenk ontvang het en dit nie as van selfsprekend moet sien nie.
Soms voel alles net te oorweldigend en voel dit nie of jy krag het vir die volgende uitdaging op jou pad nie. ’n Nuwe Dag wil jou herinner dat God daar is om jou elke dag te help; om jou vol te charge en genoeg krag te gee om deur elke dag te kom.
In hierdie Bybeldagboek kry jy ’n jaar se oordenkings deur omroepers en bekende stemme op Radiokansel en Radio Kaapse Kansel:
Almarie du Preez
Bob Gass
Brad Kirsten
Dmitri Murray
Isak Burger
Janine van Niekerk
Jannie le Roux
Jannie Putter
Johann Els
Liesel Krause-Wiid
Wanda Bam
Wynand Rossouw
Elkeen van die 12 skrywers is verantwoordelik vir ʼn maand se dagstukkies. Wat dit so uniek maak is dat jy ʼn hele jaar verskillende stemme sal hoor en elke boodskap sal dus ’n nuwe; vars aanslag hê en met jou hart práát. Oor naweke kan jy stiltetyd saam met God spandeer; deur ʼn gunstelingvers te kies; met God te praat en dit deel van jou elke-dag-lewe te maak.
’n Nuwe dag (ePub)
van Carpe Diem Media’n Nuwe Dag wil jou herinner dat God daar is om jou elke dag te help; om jou vol te charge en genoeg krag te gee om deur elke dag te kom.
Lees met ons Verrso digital reader app.
R89.00 R111.00
Gebaseer op 0 resensies
Wees die eerste om 'n resensie te los vir “’n Nuwe dag (ePub)” Kanselleer antwoord
Jy moet in geteken wees om 'n resensie te los.
Verwerking tydperk
Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika
Verwante produkte
- Skrywer, Bybelse Fiksie, Christelik, Gedrukte Boeke, Jaco Thom, Voelgoedboeke
Yeshua
0 uit 5(0)NIKODEMUS was ’n intelligente man met ’n passie vir die waarheid. Hy was suksesvol en welvarend. Maar hy was ook ’n gewone man wat nie kon verstaan hoe God soveel onreg in sy tyd kon toelaat nie. Hy het getwyfel of Jesus enige verandering kan bewerk.
In sy soeke na antwoorde, praat Nikodemus met almal wat Jesus geken het. Dit verander op die ou end alles waarin hy geglo het. Dit sal ook jou lewe verander.
SKU: 9781432204204 - Skrywer, Jannie Putter, Kobus Neethling, Leefstyl, Liesel Krause-Wiid, Lynette Beer, Videoboeke, Voelgoedboeke, Wouter Snyman
Ek wil. Ek kan. Ek sal. Videoboek (Aflaaibaar-MP4)
Skrywer, Jannie Putter, Kobus Neethling, Leefstyl, Liesel Krause-Wiid, Lynette Beer, Videoboeke, Voelgoedboeke, Wouter SnymanEk wil. Ek kan. Ek sal. Videoboek (Aflaaibaar-MP4)
0 uit 5(0)Het jy alles wat jy graag wil hê: gesondheid, vervulling, sukses en geluk? Met die Ek wil. Ek kan. Ek sal. oudioboek kom 5 kenners bymekaar om jou te help om die lewe te kry wat jy wil hê.
SKU: e7a3440bcd51 - Skrywer, Christelik, Geskenkboeke, Inspirasie, Jannie Putter, Kobus Neethling, Liesel Krause-Wiid, Lynette Beer, Oudioboeke, Selfhelp, Voelgoedboeke, Wouter Snyman
Ek wil. Ek kan. Ek sal. Oudioboek (Aflaaibaar-MP3)
Skrywer, Christelik, Geskenkboeke, Inspirasie, Jannie Putter, Kobus Neethling, Liesel Krause-Wiid, Lynette Beer, Oudioboeke, Selfhelp, Voelgoedboeke, Wouter SnymanEk wil. Ek kan. Ek sal. Oudioboek (Aflaaibaar-MP3)
0 uit 5(0)(Digitale formaat: MP3)
Maak seker jy mis niks! Met die Ek wil. Ek kan. Ek sal. videoboek het jy die 5 kenners bymekaar in jou sitkamer om jou te help om die res van nou lewe te herskryf, soos jy dit wil hê.
- Beskikbaar: Sal datum nog bevestig.
SKU: f7f05474cb70 - Skrywer, Voelgoedboeke
Begin jou dag met God
0 uit 5(0)Begin jou dag met God
Die 52 skrywers in Begin jou dag met God Bybeldagboek se boodskappe is in 52 weke opgedeel. Vir ’n jaar lank sal God met jou praat deur spesiaal uitgesoekte verse uit die Bybel en die aktuele toepassings daarvan deur mense wat die lewe saam met jou leef.
SKU: 9781432202958
Daar is nog geen resensies nie.