fbpx
-10%
, , , , ,

‘n Pa En Sy Dogter (Sagteband)

van Cum Books

Tydlose wysheid vir die spesiale verhouding tussen ’n pa en sy dogter.

R134.00 R149.00

Dr. James Dobson, ervare berader en kenner van gesinsake, vier die geskenk en seën van die unieke verhouding tussen jou en jou dogters met hierdie inspirerende sakpas-boekie.
Die volkleur-geskenkboekie is ’n huldeblyk aan die rol wat jy in jou dogter se lewe speel. ’n Pa en sy dogter bied uittreksels uit die topverkoper Om dogters groot te maak.
Hierdie boekie sal jou help om die spesiale verhouding met jou dogter te ontwikkel, te handhaaf en te koester.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “‘n Pa En Sy Dogter (Sagteband)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika