'n Pa En Sy Seun (Sagteband) - Voelgoedboeke
-10%
, , , , ,

‘n Pa En Sy Seun (Sagteband)

van Cum Books
Beskikbaarheid:

In voorraad


Tydlose wysheid vir die spesiale verhouding tussen ’n pa en sy seun.

R117.00 R130.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 58 Bonuspunte verdien.

Of ’n seun ’n ondeunde knapie of ’n volwasse jong man is, hy sal altyd opkyk na sy pa. Vier die sterk, lewenslange band tussen pa’s en seuns met hierdie inspirerende boek deur dr. James Dobson, ervare bera­der en ken­ner van gesinsake.
’n Pa en sy seun bied uittreksels uit die topver­koper Om seuns groot te maak en is ’n huldeblyk aan al die pa’s wat ’n voorbeeld van krag, integriteit en getrou­heid vir hulle seuns is. Dit is propvol praktiese raad wat jou sal help bou aan jou ver­houding met jou seun. Dié vol­kleur-geskenk­boekie vier die onver­vang­bare rol wat ’n pa in ’n seun se hart en lewe speel.
’n Pa en sy seun sal jou help om jou seun te lei en aan te moedig op sy eie reis deur die lewe

SKU: 9781431612338 Kategorieë: , , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “‘n Pa En Sy Seun (Sagteband)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-2 weke van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!