fbpx
-20%
, , , , , , , , , , , , ,

Net jy kan jy wees (ePub)

van Carpe Diem Media
sagteband
Beskikbaarheid:

In voorraad


Verander jou lewe, een week op ‘n slag

In Net jý kan jy wees gee van FINESSE se top-medewerkers soos Eugene Kemp, Andries Enslin, Liesel Krause-Wiid, Kobus Neethling, Lorette Dye, Tanya van Zyl, Stephan Joubert en Hennie Stander vir jou ’n praktiese lewensplan om jou doel, passie en volle potensiaal te ontdek en uit te leef. Jy kan nou jou lewe verander, een week op ’n slag!

R56.00 R70.00

In voorraad

Dit is seker die meeste mense se begeerte om met goeie herinneringe deur jou geliefdes onthou te word die dag as jy nie meer daar is nie.

Die goeie nuus is dat God dit presies so beplan het dat jy ’n unieke rol binne sy groter plan vervul.

Daarom kan nét jy jy wees.

Met jou geaardheid, talente en genetiese samestelling kan niemand anders jou plek hier op aarde inneem nie.

In Net jý kan jy wees gee van FINESSE se top-medewerkers soos Eugene Kemp, Andries Enslin, Liesel Krause-Wiid, Kobus Neethling, Lorette Dye, Tanya van Zyl, Stephan Joubert en Hennie Stander vir jou ’n praktiese lewensplan om jou doel, passie en volle potensiaal te ontdek en uit te leef. Net jý kan jy wees is egter soveel meer as net ’n boek.

Besoek www.voelgoed.co.za vir ’n weeklikse nuusbrief met praktiese wenke om jou bestaan onvergeetlik te maak en beleef die volle ervaring met werkswinkels wat deur die skrywers aangebied word.

Komaan! Verander jou lewe een week op ’n slag!

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Net jy kan jy wees (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!