fbpx
-20%
, , , , , , , ,

Nog 3 groot issues in ‘n vrou se lewe

van Carpe Diem Media
sagteband
Beskikbaarheid:

In voorraad


Verwerp, depressief, misbruik

Nog 3 groot issues in ’n vrou se lewe is ’n selfhelpgids vir vroue wat die pyn van verwerping, depressie en seksuele misbruik ken. Sielkundige en berader, Lorette Dye, vergesel jou op die lang pad na genesing.Drie celebs deel ook hulle stories. Nadia Beukes vertel hoe sy verwerp is, Lindi Stander praat eerlik oor haar stryd met depressie, en Sandi Schultz vertel hoe sy seksueel misbruik is.

R104.00 R130.00

In voorraad

Nog 3 groot issues in ’n vrou se lewe is ’n selfhelpgids vir vroue wat die pyn van verwerping deur ander moet verwerk, wat gefolter word deur langdurige depressie en die gevolge van seksuele misbruik moet dra.

Met hierdie boek neem die sielkundige en berader, Lorette Dye, jou aan die hand op ’n eerlike, openhartige en unieke manier en vergesel jou op die lang pad na gesond word.

Dis nie ’n maklike pad nie, maar as jy die moed het om dit aan te durf, wag daar ’n groot beloning van algehele bevryding en genesing op jou.

Drie celebs deel ook hulle stories.

Nadia Beukes vertel van haar groot stryd met verwerping, Lindi Stander praat eerlik oor die diep put van depressie, en Sandi Schultz vertel van die seksuele misbruik wat ’n gat uit haar teerste binnekant geruk het.

Lorette Dye verstaan die pyn en twyfel wat hierdie drie groot issues in vroue se lewens meebring en met haar eiesoortige benadering sal sy jou stap vir stap neem na ’n nuwe, gesonde en gelukkige jy.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Nog 3 groot issues in ‘n vrou se lewe”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!