fbpx
-20%
, , , , , ,

Nog ’n jaar met God

van Carpe Diem Media
sagteband
Beskikbaarheid:

In voorraad


Dagstukke deur geliefde skrywers soos uitgesaai op RSG

RSG se “Vroeg-oggend meditasie” lei Suid-Afrikaners reeds jare lank die nuwe dag in. Ná die sukses van ’n Jaar met God volg nou Nog ’n jaar met God. Weer is die treffendste boodskappe saamgevat in ’n jaar se dagstukkies vol inspirasie en hoop. In 52 weke vat 52 skrywers jou hand, op reis deur God se skatkamers van wysheid, liefde en geloof.

R120.00 R150.00

In voorraad

RSG se “Vroeg-oggend meditasie” lei Suid-Afrikaners reeds jare lank die nuwe dag in. Ná die sukses van ’n Jaar met God volg nou Nog ’n jaar met God. Weer is die treffendste boodskappe saamgevat in ’n jaar se dagstukkies vol inspirasie en hoop.

In 52 weke vat 52 skrywers jou hand, op reis deur God se skatkamers van wysheid, liefde en geloof. Name so uiteenlopend soos Nico Botha, Daniel Maluleke, Liesel Krause-Wiid, Justus Tshungu, Piet Smit, Esté Geldenhuys, Hessel van der Walt en vele ander …

Sien God se onmeetlike fasette deur ’n kaleidoskoop van 52 skrywers. Elke keer val die prentjie voor jou oog in die kleure van ’n ander skrywer se perspektief.

Nog ’n jaar met God bied jou:

  • Riglyne vir jóú lewe – van verhoudings, geld, werk, familie en kinders tot aktuele kwessies.
  • Groei in sy Gees – dieper en nader aan God.
  • Antwoorde op jou knelvrae rondom geloof en vergifnis.
  • ’n Anker as jy doelloos ronddobber op die see van die lewe.

God is oral, maar ook in jou. Laat Hy jou in dié Bybeldagboek dra dwarsdeur die jaar, elke oomblik, in elke situasie.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Nog ’n jaar met God”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!