fbpx
-20%
, , , , , , , , , , , , ,

‘n Nuwe jy Dieet Joernaal

van Carpe Diem Media
sagteband
Beskikbaarheid:

In voorraad


Dieet Joernaal  is ’n leefstylprogram wat jou die lyf sal gee wat jy begeer. Dit leer jou om anders te dink oor jouself en die lewe. Jou geloof sal verdiep en hierin sal jy al die wilskrag ontdek wat jy nodig het om nuut te begin – en lewenslank maer te bly. Om goed te lyk moet ’n mens goed voel. Daarom begelei hierdie joernaal jou om te verstaan hoe jy jou emosies kan inspan in jou nuwe leefstyl. Hoe jou eetplan moet lyk en watter oefening goed vir jou is, word ook stap vir stap vir jou verduidelik.

R128.00 R160.00

In voorraad

Vergeet van reëls oor verbode kos en strawwe drafsessies. Nooit weer hoef jy skuldig te voel oor jou gebrek aan selfdissipline nie …  ’n Nuwe jy in 30 dae is ’n leefstylprogram wat jou die lyf sal gee wat jy begeer.

Dit leer jou om anders te dink oor jouself en die lewe. Jou geloof sal verdiep en hierin sal jy al die wilskrag ontdek wat jy nodig het om nuut te begin – en lewenslank maer te bly.

Om goed te lyk moet ’n mens goed voel. Daarom begelei hierdie joernaal jou om te verstaan hoe jy jou emosies kan inspan in jou nuwe leefstyl. Hoe jou eetplan moet lyk en watter oefening goed vir jou is, word ook stap vir stap vir jou verduidelik.

Die joernaalbladsye se skryfwerk sal jou help om jou gedagtes te orden en jou vordering te meet. Maar jy is nooit alleen in hierdie proses nie. Vier kenners staan gereed om hulle kennis met jou te deel:

’n Dieetkundige – Amanda Kuit
“Reg eet en oefen is maklik én lekker”

’n Sielkundige – Eugene Kemp
“As jy jou emosies vasvat, kry jy uithouvermoë”

’n Predikant – Liesel Krause-Wiid
“Soos jou geloof groei, sal jou selfvertroue groei”

’n Kreatiwiteitskenner – Kobus Neethling
“Maer word begin in jou brein”

Kan een maand jou lewe verander? Jy sal nie weet voor jy nie die keuse doen om die eerste tree te neem op jou reis na ’n nuwe jy nie!

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “‘n Nuwe jy Dieet Joernaal”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!