fbpx
-20%
, , , , , ,

Onblusbare liefde (ePub)

van Carpe Diem Media

Boosters & Busters vir ‘n gelukkige huwelik

Niemand van ons het getrou met die plan om te misluk of met die droom om op ’n stadium ’n ander huwelik te probeer nie. Maar, met tyd het jou huwelik dalk by die plek gekom – ʼn huwelik sonder passie.

Met Onblusbare liefde in jou hand is jy een tree nader aan ’n super gelukkige huwelik met woema. Om te boost of te bust,
die keuse is jóúne!

Lees met ons Verrso digital reader app.

R76.00 R95.00

Toe jy in die kerk gestaan het met jou troudag het jy sekerlik geglo
dat julle liefde onblusbaar is. Nie waar nie?

Niemand van ons het getrou met die plan om te misluk of met die droom om op ’n stadium ’n ander huwelik te probeer nie. Maar, met tyd het jou huwelik dalk by die plek gekom – ʼn huwelik sonder passie.
Miskien is jou huwelik nie ’n ongelukkige een nie, maar jy sal die halleluja-reëndans doen as jy net weer die ou vonk kan ervaar en julle weer mekaar se beste pêlle kan wees.
* Veroorsaak dinge soos seks, skoonouers, geld of kinders issues in jou huwelik?
* Voel jy asof julle nie meer in touch met mekaar is nie?
* Is julle huwelik vasgeval in alledaagsheid, malle gejaag of dodelike roetine?
* Sukkel julle om mekaar regtig te hóór as julle vassit?
* Is daar verwyte en seer in julle huwelik wat onoorkomelik lyk?
Met Onblusbare liefde in jou hand is jy een tree nader aan ’n super gelukkige huwelik met woema. Om te boost of te bust,
die keuse is jóúne!

SKU: 9781432200466 Kategorieë: , , , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Onblusbare liefde (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!