Ontdek: Planete - Voelgoedboeke
-10%
, , ,

Ontdek: Planete

van NB-Uitgewers
Beskikbaarheid:

In voorraad


Hierdie ruimteboek gee nuuskierige agies kans om die wonders van die ruimte te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op wat in die ruimte aangaan –– van die aarde se bure tot die binneplanete en die grootste gasreuse! Kinders kan kyk na die agt planete wat om die son wentel, asook mane, asteroïede, dwergplanete, komete en ander in die sonnestelsel.

R157.50 R175.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 78 Bonuspunte verdien.

Hierdie ruimteboek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die ruimte te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op wat in die ruimte aangaan –– van die aarde se bure in die ruimte tot die rotsagtige binneplanete en die grootste gasreuse! Kinders kan kyk na die agt planete wat om die son wentel, asook mane, asteroïede, dwergplanete, komete en ander dinge in die sonnestelsel. Hulle kan ook lees oor ruimtetuie. Die foto’s en detail in die boek sal enige kind se belangstelling prikkel!

SKU: 9780798179553 Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Ontdek: Planete”

Daar is nog geen resensies nie.

NB-Uitgewers

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!