Ontmoet die heilige gees - Voelgoedboeke
, ,

Ontmoet die heilige gees

van Struik Christian Media
Beskikbaarheid:

In voorraad


Die Heilige Gees word dikwels misverstaan, en baie mense het geen idee Wie Hy regtig is en hoe Hy Homself aan ons openbaar nie. Die Heilige Gees word dikwels as ’n ‘vreemde verskynsel’ uitgebeeld.

R199.93

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 99 Bonuspunte verdien.

Die Heilige Gees word dikwels misverstaan, en baie mense het geen idee Wie Hy regtig is en hoe Hy Homself aan ons openbaar nie. Die Heilige Gees word dikwels as ’n ‘vreemde verskynsel’ uitgebeeld. Die Bybel maak dit egter duidelik dat die Gees nie iets is nie, maar iemand – ’n Persoon wat belowe het om jou nooit te verlaat nie. In Ontmoet die Heilige Gees nooi John Bevere jou om self die Persoon en werk van die Heilige Gees te ontdek.Hierdie interaktiewe boek is veeldoelig – deels boek, deels Bybelstudie, deels groepstudie – en bevat vyf hoofstukke wat die volgende bespreek: * Wie is die Heilige Gees? *Die persoonlikheid van die Heilige Gees *Ons verhouding met die Heilige Gees * Hoe ons bekragtig word deur die Heilige Gees *Die taal van die Heilige Gees.
Elke hoofstuk is opgedeel in vyf voorgestelde leesstukke met ooreenstemmende Bybelstudies aan die einde van die hoofstuk. Na die Bybelstudies is daar ’n afdeling met besprekingsvrae vir groepstudie. Ontmoet die Heilige Gees bevat ook ’n bonus-hoofstuk met ’n diepgaande vraag en antwoord-gesprek waarin van die moeilikste vrae oor die Heilige Gees beantwoord word.

SKU: 9781415337028 Kategorieë: , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Ontmoet die heilige gees”

Daar is nog geen resensies nie.

Struik Christian Media

error: Inhoud Is Beskerm!!