Oolog - Voelgoedboeke
-10%
, , ,

Oolog

van NB-Uitgewers

In Oolog word stryd en konflik op verskeie vlakke ondersoek – nie net op ’n nasionale en internasionale skaal nie, maar veral in intieme, persoonlike ruimtes. Die realiteite van die Kaapse Vlakte word oopgeskryf. Narratiewe verse vertel in verrykende Kaaps stories wat met ’n vuishou tref. Deurdrenk van donker humor maar nie sonder deernis nie.

R198.00 R220.00

As jy die produk koop kan jy 198 Bonuspunte verdien.

In Oolog word stryd, konflik en oorlogvoering op verskeie vlakke ondersoek – nie net met verwysings op ’n nasionale en internasionale skaal nie, maar veral in die beskrywing van intieme, persoonlike ruimtes. Die realiteite van die Kaapse Vlakte word oopgeskryf.
Met sy narratiewe verse, geskryf in verrykende Kaaps, vertel Trantraal stories wat dikwels met ’n vuishou in die verrassende slotreëls tref. Hierdie gedigte is vindingryk en vreesloos, met donker humor maar nie sonder deernis nie.

SKU: 9780795709517 Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Oolog”

Daar is nog geen resensies nie.

NB-Uitgewers

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!