op weg na kû - Voelgoedboeke
-10%
, , , , ,

op weg na kû

van NB-Uitgewers

In op weg na kû word die gedigte begelei deur ‘n verskeidenheid foto’s, hetsy van landskappe of van Breyten se eie en ander kunstenaars se skilderye. Die manuskrip bevat ‘n rykdom  bepeinsings, gedagtes, digterlike hoogtepunte en kort-kortverhale, en eindelik word die teks meer as die somtotaal van vers en beeld.

R234.00 R260.00

As jy die produk koop kan jy 117 Bonuspunte verdien.

op weg na kû is in vele opsigte ‘n gesamtkunstwerk, soortgelyk aan Katalekte in 2012. In die woorde van Andries Visagie: “Dit word ‘n sintese van artistieke talent sonder weerga. Al die elemente in Breytenbach se literêre arsenaal – die voëls, die honde, die maan, die liefde, ballingskap, die metapoëtiese nadenke oor die woord en skryf – is hier aanwesig. Opnuut kan ‘n mens net in verbystering staan oor die oorweldigende digterlike idiolek wat die skrywer ontwikkel het.”

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “op weg na kû”

Daar is nog geen resensies nie.

NB-Uitgewers

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!