Operasie droomvrou - Voelgoedboeke
-10%
, , , ,

Operasie droomvrou

van NB-Uitgewers

Elmien se beste vriend en geesgenoot, Riekert, daag op ’n dag onverwags met groot nuus by haar voordeur op – hy het sy droomvrou gevind. Altans, hy het haar gesién, maar in plaas van ’n glasskoen het dié Aspoester haar inkopielys verloor.
Elmien besluit sy sal Riekert help om die droomvrou op te spoor met behulp van die inkopielys, al beteken dit sy gaan hom by iemand anders gelukkig moet sien. Sy hoor ook voortdurend haar oorlede ouma se stem in haar kop terwyl sy met haar gevoelens worstel. Boonop het Elmien se ma ook meer as een eiertjie te lê oor hoe dinge eintlik moet verloop.
Die twee vriende se planne neem links en regs allerlei vreemde en komiese wendings totdat albei onvermydelike besluite moet neem.

R90.00 R99.95

As jy die produk koop kan jy 45 Bonuspunte verdien.

SKU: 9780624085270 Kategorieë: , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Operasie droomvrou”

Daar is nog geen resensies nie.

NB-Uitgewers

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!