fbpx
-80%
, , , , , , ,

Oudword is nie vir sissies nie (ePub)

van Carpe Diem Media

Betree jou lewe na 40 met passie!

Dié boek is vol waarhede, aanhalings en selfs Bybelse wyshede om jou toe te rus om jou ouderdom te omhels en elke dag te geniet.

Lees met ons Verrso digital reader app.

R12.00 R60.00

Jou geheue, oë, ore en knieë is nie meer wat dit was nie. Mense bewonder nou jou persoonlikheid, en nie jou lyf nie.
Jy kan ogies maak soos jy wil, dit is onskadelik.

Jy het dáárdie ouderdom getref en het inspirasie nodig om jou lewe met passie te leef!

Dié bederfboek is vol waarhede, ironie, tong in die kies humor, snaakse aanhalings, oulike illustrasies en selfs Bybelse wyshede om jou toe te rus om presies dit te doen – voluit te leef. Oudword is nie vir sissies nie, so omhels jou ouderdom en waardeer en geniet elke dag!

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Oudword is nie vir sissies nie (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!