fbpx
-80%
, , , , , , ,

Oudword is nie vir sissies nie vir mans (ePub)

van Carpe Diem Media

Want manne word ook grys!

Na die eerste treffer oudword boek vir vroue, is daar ook nou ‘n gryswordgids vir mans! Want die ouderdom is ook nie vir hulle maklik nie!

Lees met ons Verrso digital reader app.

R12.00 R60.00

Jy is aan die verkeerde kant van die ouderdomskaal, jou hare word stadig minder en niemand wil aan die storie byt dat jy dat jy spiergewig dra en dat dit hoegenaamd nie vet is nie.

Ergste is, ‘n rustige aandjie tuis klink deesdae na jou soort vermaak.

Die feit is jy het daardie ouderdom bereik waar jy inspirasie nodig het om steeds ‘n passievolle lewe te geniet! Hierdie is ‘n boek vir mans – maak nie saak of hy jou eggenoot, vriend, baas, broer of pa is nie, dit is dié geskenk vir hom.

Dit is vol snaakse aanhalings, grappige vertellings en oulike illustasies om jou toe te rus om voluit te lewe. Manne, oudword is nie vir sissies nie, So, word geinspireer, pak die ouderdom by die horings en lag jou sorge weg!”

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Oudword is nie vir sissies nie vir mans (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!