fbpx
-5%
, ,

Oulike Ma – tydskrifboek (PDF)

van Carpe Diem Media

Tydskrifboek met raad vir ma’s wat net hulleself wil wees.

¹n Tydskrifboek het die waardevolle inhoud van ouerskapkenners waarop jy kan staatmaak EN dit lees so lekker soos ’n tydskrif.

R79.00 R83.00

Oulike Ma Tydskrifboek het verskillende afdelings en bevat alles wat jy wil weet oor mawees, hoe om jou kinders gelukkig groot te maak en hoe jy kan fokus op ’n liefdevolle gesin eerder as die perfekte een. Gretha Wiid beantwoord kopkrap vrae oor kinders en hulle seksopvoeding en Hettie Brittz se tydlose raad oor dissipline sal jou laat sug van verligting. Uiteindelik kom die waarheid op kleurryke en lekkerleesbladsye uit: Ma’s hoef nie meer daarna te streef om perfek te wees nie. Oulike Ma sal jou help om die perfeksie binne jouself te ontdek.

SKU: 978143220862218001e Kategorieë: , ,

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!